Laaste Afrikanerleiers, Die: ''n Opperste toets van mag (Afrikaans Edition)


Product Description
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die we� van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.Laaste Afrikanerleiers, Die: ''n Opperste toets van mag (Afrikaans Edition) Review
"Meesterlik" -- Ton Vosloo"Fassinerend"-- Tim de Plessis
"Vars" -- Albert Grundlingh
"'n Skerp nuwe lig op 'n ou geskiedenis"-- Anne-Marie Mischke
Most of the consumer Reviews tell that the "Laaste Afrikanerleiers, Die: ''n Opperste toets van mag (Afrikaans Edition)" are high quality item. You can read each testimony from consumers to find out cons and pros from Laaste Afrikanerleiers, Die: ''n Opperste toets van mag (Afrikaans Edition) ...

No comments:
Post a Comment